Exit Programme
Tans bied Suiderberg aan hul Jaar 4 leerders die opsie om na voltooiing van hul Jaar 4 -program, terug te keer en ‘n addisionele kursus te loop van ‘n jaar. Tans het die leerders ‘n keuse tussen ‘n N1 / Elektries-Program of die MDCS ( Algemene bestuurskursus)
Dit bied aan ons leerders die geleentheid om die wêreld van leer of die werksomgewing met meer ervarings en ‘n kwalifikasie binne te tree. Ons is baie trots op ons uitslae van die N1-groep van die afgelope paar jaar en hou die MDCS groep met afwagting dop.
Indien u meer inligting aangaande enige van die kursusse verlang maak asseblief deur die kantoor ‘n afspraak met mnr. Kontak die kantoor vir n afspraak vir die N1 en met Mev. E. Goosen vir die MDCS.
Hier word groot dinge beplan so hou die spasie dop!