Skaak
Een van ons spog sportsoorte is skaak, nie net is daar verskeie voordele aan die spel nie, maar dit bied aan leerders die geleentheid om beide formeel en informeel deel te neem.
Voordele om kinders te leer skaak speel
- Skaak help om Alzheimer te voorkom.
- Dit groei dendriete.
- Skaak verhoog jou kinders se IK.
- Dit verhoog die kind se probleemoplossingsvaardighede.
- Skaak verbeter ruimtelike vaardighede.
- Dit verbeter die geheue van u kind.
- Dit oefen beide kante van die brein.
Kom sluit aan. # Dit is jou skuif.